Laerskool Secunda ontvang Graad Eens

Die nuwe graad een-leerders van Laerskool Secunda het sommer dadelik tuis gevoel op hul eerste dag op 11 Januarie.

Alexander Bester is gereed om te leer op sy eerste dag in Graad 1 op 11 Januarie by Laerskool Secunda.

 

Zanica Potgieter is gereed om haar ‘Posbus’ te gaan bêre op haar eerste dag van Graad Een op 11 Januarie by Laerskool Secunda.
Exit mobile version