GALLERY – Ermelo fotograwe sit beste foto’s voor Mnr. Dirkie van Staden het die junior-afdeling met sy foto, Seascape at Sunset, gewen en mnr. Leon Drotsky se foto, Anchored gondolas, het die senior-afdeling gewen. Me. Adelé Smit se foto, Smooth Landing, het die 2 ster-afdeling gewen. Mnr. Dirkie van Staden se foto, Vintage Dash, as die 1 ster-wenner aangewys.Me. Adelé Smit se foto, Smooth Landing, het die 2 ster-afdeling gewen.Me. Mari Kruger se foto, You can’t contain joy, is as die wenner in die 3 ster-afdeling aangewys.Mnr. Jacques Kruger se foto, Toe word ons dors, is as 4 ster-wenner aangewys.Mnr. Hardus Pieters se foto, Smulhappie vir baba, het die 5 ster-afdeling gewen.Mnr. Dirkie van Staden het die vasgestelde onderwerp se junior-afdeling met sy foto, Seascape at Sunset, gewen.Mnr. Leon Drotsky se foto, Anchored gondolas, het die senior-afdeling by die vasgestelde onderwerp gewen. Related Articles HCI offers hope to water crisis in the Bronkhorstspruit area Ouerpaar trap tandemfiets in ysige weer ten bate van Laerskool Eloff Primary school in eMbalenhle hosts programmes to interact with parents, community Leon en Edmund vaar goed met fotos by Hoëveld Fotografieklub You can read the full story on our App. Download it here.