GALERY – Kleuters van Trapsoetjie Klein Skool op Ermelo baljaar in water tydens brandweer besoek
Ouers kan met geruste harte weet vanaand staan hul bloedjies vroeg bed se kant toe.
Kleuters van Trapsoetjie Klein Skool is deur die Msukaligwa Fire and Rescue Service besoek op 11 Desember.