GALERY – 2020 Hoëveld Landboufees skud Ermelo Ermeloërs skud al ’n geruime tydjie hul fees-vere reg vir die jaarlikse Hoëveldfees Landboufees. Vanjaar se fees het hordes mense van Ermelo asook buitedorpe gelok. © Wayne van der Walt ’n Ruiter van die F5 Rodeoklub maak kennis met die grond na ’n bul haar afgegooi. Related Articles Old age home in Evander is gaining momentum Secunda-paartjie se saak weer uitgestel A page a day keeps this Standerton doctor thinking Watch out for snakes this summer says Standerton snake catcher You can read the full story on our App. Download it here.