Community galleriesGalleries

GALLERY – Ermelo Fotoklub kondig beste foto’s vir Oktober aan

Mnr. Drotsky het oor “foto’s in jou omgewing” gepraat en gewys dat ’n fotograaf nie na duur plekke hoef te reis om mooi foto’s te neem nie.

Me. Elzaan Myburg se foto “krokie” is as die 1-ster kategorie wenner aangewys. (Foto: Elzaan Myburg)

 

Mnr. Jacques Kruger se foto “Scruffy” is as die 2-ster kategorie wenner aangewys. (Foto:Jacques Kruger)

 

Me. Jeanine Smalberger se foto “Laatmiddag hokkie” is  as die 3-ster kategorie wenner aangewys. (Foto: Jeanine Smalberger)

 

Mnr. Andrew Roos se foto “AMG” is  as die 4-ster kategorie wenner aangewys. (Foto: Andrew Roos)

 

Me. Rosa van Schalkwyk se foto “Haastige Luiperd” is  as die 5-ster kategorie wenner aangewys. (Foto: Rosa van Schalkwyk)

 

Mnr. Jacques Kruger se foto “Highveld storm” is as die juniorwenner in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Jacques Kruger)

 

Me. Rosa van Schalkwyk se foto “Onweer in die Kalaharie” is  as die seniorwenner in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Rosa van Schalkwyk)

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button