GALERY – Ermeloërs geniet Hervormde Kerk se basaar
’n Groot rondomtalie-swaai, “mechanical bull” en trapkar-resies is van die opwindende aanloklikhede wat basaargangers geniet het.
Jonk en oud het gekyk hoe lank hulle op die “mechanical bull” kan bly.