GalleriesSports galleries

[GALERY] Bethal en eMba meet rugby-kragte

Dié span het sodoende vir hulself vyf punte op die Phakisa-burgermeestersliga se ranglys verseker terwyl Bethal, wat tans sterk vertoon, slegs een punt bykry.

BETHAL – Sasol eMbalenhle Rugbyklub het op Saterdag 20 Julie vir die eerstespan van Bethal naelskraap met 28-27 geklop.

Die tweede-span het ook teen Matla gespeel, Bethal het met 27-14 verloor.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button