GALLERY – Ermelo Fotoklub wys Julie foto-wenners aan

Gert Kotze met sy foto “Lepelaar”, is as die junior-wenner aangewys en Hardus Pieters is met sy foto “Baba bleshoender” as die senior-wenner aangewys.

René Joubert se foto: “Ready for Grade 1”, is as die 1-ster wenner aangewys. (Foto: René Joubert)
Jacques Kruger se foto: “Vladimir the spider”, is as die 2-ster wenner aangewys. (Foto: Jacques Kruger)
Gert Kotze se foto: “Lepelaar”, is as die 3-ster wenner asook die algehele junior-wenner aangewys. (Foto: Gert Kotze)
Johan Pieters se foto: “Family”, is as die 4-ster wenner aangewys. (Foto: Johan Pieters)
Hardus Pieters se foto: “Baba bleshoender”, is as die 5-ster wenner asook as die algehele seniorwenner aangewys. (Foto: Hardus Pieters)
Mari Kruger se foto: “Honey Drizzle”, is as die juniorwenner in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Mari Kruger)
Christa Strauss se foto: “Refleksie”, is as die seniorwenner in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Mari Kruger)
Exit mobile version