GalleriesSports galleries

GALERY – Ligbron Akademie vir Tegnologie stuit EHS in halfeindronde

Die span van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die span van Hoërskool Ermelo 35-20 kafgedraf.

In nog ’n wedstryd het Hoërskool Secunda koning gekraai nadat hul Hoërskool Piet Retief 20-14 geklop het.

Related Articles

Back to top button