GALERY – Koshuismoeder by Nelstehuis Dogterskoshuis by Hoërskool Ermelo
Die Hoëvelder samel tans inligting rondom die afsterwe in en sal lesers op hoogte hou.
Noodpersoneel op die toneel waar ’n vrou op 30 Mei ineengestort en gesterf het by Hoërskool Ermelo.