GALERY – Ermelo rugbyspanne sê mekaar die stryd aan op Ligbron se velde
Ermelo Rugbyklub se tweedespan het Saterdag die eerstespan met 26-12 op Ligbron Akademie vir Tegnologie se velde geklop.
Jacques Strydom storm deur sy teenstanders tydens Ermelo Rugbyklub se kragmeting.