GalleriesSchools galleries

Laerskool Kruinpark-revue haal inspirasie uit flieks

Die kinders - en onderwysers - het gesing en gedans op liedjies uit verskeie flieks soos The Lion King en Mama Mia!

SECUNDA – Laerskool Kruinpark se revue genaamd Lights… Camera… Action! is verlede week van 22 tot 25 Oktober in die skoolsaal vertoon.

Related Articles

Back to top button