Community galleriesGalleries

[GALERY] Mense ondersteun Bianca Fourie se geldinsamelingsaand

PJ Pretorius het vir die vermaak versorg en die arena voor Spur, John Dory’s en Panarottis was gepak.

Oregon Spur en Hoërskool Oosterland het Donderdag, 24 Mei ’n geldnsamelingsaand vir Bianca Fourie (15), die gr.9-leerder van Oosterland wat op 1 Junie  ’n rugoperasie moet kry, aangebied.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button