GalleriesSchools galleries
[FOTO’S] Hoërskool Secunda se sprokiesverhaal-matriekafskeid
Hoërskool Secunda het Woensdag, 11 Oktober hul sprokies tema matriekafskeid aangebied. “Prinse en prinsesse” het in styl aangekom en ’n ware sprokieswêreld het vir hulle gewag.