GalleriesSports galleries

GALERY – Spelers ding mee om Standerton Advertiser Maandelikse Beker

Spelers het soos oudergewoonte aan dié maandelikse kompetisie deelgeneem.

Die afgelope naweek het sewe spelers meegeding om vir die Standerton Advertiser se Maandelikse Beker.

Die wind was ongurig en het spel bemoeilik vir dié spelers.

Gert du Preez was die wenner in die A-afdeling met 74 net.

Related Articles

Back to top button