Galery: Standerton DeKalb Rugbyklub in aksie tydens die afgelope naweek se ligawedstryde

Aanvanklik was die eerste helfte nie vreeslik opwindend nie todat Jurgen Steinback eerste oor die doellyn in die 26ste minuut geseil het, en uiteindelik van die veld kon stap en met ’n driekuns spog.

Standerton DeKalb Rugbyklub se eerstespan het Bethal op 17 Junie met ’n allemintige 64- 0 in die Hoëveld “Mayor”-ligawedstryd geklop.

Aanvanklik was die eerste helfte nie vreeslik opwindend nie totdat Jurgen Steinback eerste oor die doellyn in die 26ste minuut geseil het, en uiteindelik van die veld kon stap en met ’n driekuns spog.

Met die wegbreek van Daniël Saaiman kon die Standerton-spelers daarop bou wat Steinback vir die tweede keer agter die kalklyn laat kuier het.

Die rustydtelling was 14 – 0.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Exit mobile version