Fotogalery – ’n Besoek van kersvader en die brandweer

Kersvader het sy slee verruil vir ’n groot rooi branweerwa en het die leerders by Ermelo Preprimêre skool verras met ’n sak vol geskenke.

Die leerders is deur lede van Ermelo Brandweer toegespreek oor die gevaar van vuur en hoe om in ’n noodsituasie te reageer waarna Kersvader hul in hul klasse verras het met ’n sak vol geskenke.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Exit mobile version