Wintersport die komende naweek op SHS se tuisvelde

Die wintersportspanne van Hoërskool Standerton sal kragte die komende naweek op hulle tuisvelde meet teen Hoërskool Secunda.

Die eerste wedstryde skop om 8.30vm af.

Toegang beloop R10 ’n persoon, leerlinge in sport- of skooldrag het gratis toegang.

Verversings gaan op die dag te koop aangebied word.

Back to top button