Wintermark-pret is om die draai

Die Eendedam Wintermark vind Saterdag, 29 Julie plaas.

Secunda Steamers bied weer dié geleentheid by die Eendedam aan en gaan soos vorige kere, vermaak vir die hele gesin bied.

Little Paws Big Hearts bied weer hul “Rails and Tails”-pretloop aan.

Registrasie begin om 10vm en die pretloop om 11vm en inskrywings kos R40 per hond of dier.

Hondekosdonasies is welkom.

Skakel Chantél Vorster by 072 594 0513 as jy ’n stalletjie wil hê.

Back to top button