Vyfde Pastoriemark word vanjaar op Bethal aangebied

Die vyfde Pastoriemark word vanjaar vanaf 28 November tot 1 Desember op Bethal aangebied.

Net soos verlede jaar, is daar besluit om die weer aan die Christelike Maatskaplike Raad, nou bekend as TUTELA Gesinsorg, te skenk.

Die mark word aangebied deur- en vind plaas op die terrein van N.G. Kerk Bethal-Oos, waar die saal, klaskamers, asook vierkant ingespan word om uitstallers te huisves.

Om jou kunstige, unieke of smaaklike artikels by vanjaar se Pastoriemark uit te stal, skakel me. Marita Oosthuizen by 082 291 3558 of maritao@vodamail.co.za.

Back to top button