Stem vir SHS se koor in die KykNET se Sing in Harmonie eindronde

Die Standerton Hoërskool-koor (SHS) tree Saterdagaand, 23 September in  die “Sing in harmonie”- eindronde op.

Om vir SHS te stem stuur presies om 8nm ’n sms met die nommer 78 na 47620.

 

Exit mobile version