Stap saam op Vrede vir Bybels

Daar gaan op 20 Februarie om Hoƫrskool Vrede se sportveld gestap word om geld in te samel om Bybels te laat druk en weer te versprei.

Die gestappery begin om 5.15nm by die skool.

Alle geld en donasies op die dag gaan vir die projek aangewend word.

Skakel me. Rencia van Aswegen by 082 572 7514 of me. Sonell Kritzinger by 083 230 9970 vir navrae.

Back to top button