Standerton Rugbyklub gaan kragte meet teen Matlaklub op Vaalrivier se veld

Die komende naweek, 23 Junie gaan Standerton Rugbuklub kragte meet teen Matla om 2.30nm by Vaalrivierskool se rugbyveld.

Alle Standertonners word uitgenooi om die rugbyspelers te kom ondersteun.

Dié klub het verlede week met ’n telling van 44-12 ’n oorwinning teen eMbalenhle behaal.

Vir meer navrae skakel, Jakes Coetzee, die voorsitter van die klub by 071 120 5918.

Back to top button