Standerton NG-Suid bied kuierdag aan

Die Nederduits Gereformeerde (NG) Kerk se Suid-gemeente bied op 10 Maart ’n kuierdag aan.

Dit sal plaasvind in die kerksaal om 10vm vir 10.30vm.

Toegang is R150 ’n persoon wat ’n ligte middagete insluit.

Die spreker is Elmien Botha en Floris Bonafede sal as kunstenaar optree.

Vir navrae of kaartjies, skakel me. Louisa Hills by 082 827 6346.

Back to top button