Die Standerton Netbalklub se oefendae is op Donderdae van 5.30nm tot 7nm.
Belangstellendes kan na die bane gaan by Hoërskool George Hofmeyr.
Skakel me. Shané Dalgleish (afrigter) by 078 370 1948.