Registreer vir ‘parkrun’ op Saterdae

Elke Saterdag met hanekraai, is die beamptes van die ‘parkrun’ op hulle pos by die Standerton Rivierpark om te verseker dat die baan gereed is.

Die komende Saterdag is geen uitsondering nie.

Gaan na www.parkrun.co.za om vir die ‘parkrun’ te registreer.

Die wegspring vind stiptelik om 8vm by die park plaas.

Vir meer inligting, skakel me. Jean Robertson, geleentheidsdirekteur, by 082 586 9117 of me. Fadilla Omar, direkteur, by 084 250 9530.

 

 

Back to top button