Pietman Geldenhuys van Oppiestoep-faam tree by Kerk se Moedergemeente biltongaand op

Pietman Geldenhuys van Oppiestoep-faam tree op op 26 Augustus by die biltongaand wat deur die N.G. Kerk se Moedergemeente aangebied word.

Kaartjies kos R200 per persoon.

Slegs twee tafels vir ses mense is nog beskikbaar.

Die geleentheid word in die kerksaal gehou en begin om 7nm.

Skakel mnr. Jannie Viljoen by 084 524 2952.

Back to top button