Moenie Hervormde Kerk Trichardt se gholfdag misloop nie

Die Hervormde Kerk Trichardt bied Saterdag, 19 Augustus hul jaarlikse gholfdag by Walker Park op Evander aan.

Daar sal weer groot pryse wees om te wen.

Moenie die dag misloop nie.

Vir meer inligting, skakel Sieg Kalmeier by 082 346 3779.

Exit mobile version