Marietjieskool bied weer vanjaar hul Lentemark aan.
Dit word weer op die skoolterrein by Derdelaan in Silkaatskop aangebied vanaf 9vm tot 7nm vanaf 21 tot 28 September.
Daar sal weer ‘n teetuin met heerlike drink-en eetgoed wees, asook wegneemetes.