Jannie du Toit tree op tydens Kerssangdiens

Jannie du Toit en Esemble tree Sondag, 5 November by die N.G. Kerk Oos-gemeente op.

Die esemble bestaan uit Susan Mouton, Chanie Jonker en lede van die UJ Koor.

Dit is diƩ kerk se Kerssangdiens en dit begin om 6.30nm.

Vir meer inligting, skakel die kerkkantoor by 017 634 7518.

Back to top button