Evangelies Gereformeerde Kerk bied gholfdag by Graceland Gholfklub aan

Die Evangelies Gereformeerde Kerk bied op 28 Oktober ’n gholfdag by Graceland Gholfklub aan.

Die doel is om geld vir projekte, onder andere om die parkeergebied van die kerk op te knap, in te samel.

Die kerk beplan ook verskeie projekte vir volgende jaar waarvoor hulle geld benodig.

Vir meer inligting, skakel die kerk by 017 634 3707.

Back to top button