Doane tree by sop- en-sjerrie-aand op

Residentia Palmoord bied op 19 Julie hul jaarlikse sop-en-sjerrie-aand aan. Tydens die geleentheid sal Doane optree.

Dit beloof om ’n spoggerige geleentheid te wees vir die oord se inwoners.

Skakel me. Marthie van der Walt by 017 647 2593 vir meer inligting.

Back to top button