Dis tyd vir seil by Chrissiesmeer

Highveld Sailing Club se maandelikse regatta vind dié naweek by Teenimeer (Chrissiesmeer) plaas.

Alle seil-entoestiaste word genooi om Saterdagmiddag om 14:00 deel te neem aan die sosiale seil en weer Sondag vanaf 10:00 aan te meld vir die regatta wat ná middagete sal plaasvind.

Vir meer inligting, skakel Franz Fuls by 073 861 7532.

Exit mobile version