Die krokodilboer en storieverteller van “Kruiskyk”, Rooies Strauss kuier by Evander Herlewing Sentrum

Die krokodilboer en storieverteller van “Kruiskyk”, Rooies Strauss, kom Sondag, 21 Januarie by die Evander Herlewing Sentrum kuier.

Hy sal by albei dienste om 9vm en 6nm, die spreker wees.

Dit is ook die bekendstelling van past. Avon Browning se eerste boek, Die Heuningkoek.

Almal is welkom om die dienste by te woon.

Die Evander Herlewing Sentrum is geleë op die hoek van Bram Fischer- en Toulousestraat op Evander. Vir meer inligting, skakel past. Browning by 083 660 8619.

Exit mobile version