Carolina Akademiese Skool hou Geloftediens

’n Geloftediens vind op Saterdag, 16 Desember by die Carolina Akademiese Skool plaas.

Dit begin om 10vm en almal is welkom.

Past. Hannes Fasen is die prediker en koffie en tee sal na die diens bedien word.

Vir meer inligting, skakel mnr. Jacques van der Walt by 071 266 9089.

 

Exit mobile version