Calvary Echoes Voice of Hope, tree by die Evander Herlewing Sentrum op

Die sangpaar, Calvary Echoes Voice of Hope, tree Sondag, 12 November om 9vm en 6nm by die Evander Herlewing Sentrum op.

Almal is welkom om die dienste by te woon en CDs en DVDs sal beskikbaar wees na die dienste.

Die Evander Herlewing Sentrum is geleƫ op die hoek van Braam Fischer en Toulousestraat.

Vir meer inligting, skakel past Avon Browning by 083 660 8619.

 

 

Back to top button