Bethal DBV hou jaarvergadering

Die plaaslike DBV se algemene jaarvergadering vind op 24 Julie om 5.30nm vir 6nm plaas.

Die vergadering vind in die sysaal van die Gereformeerde Kerk plaas.

Dit is in Tsibitso Sibanyonistraat op Bethal geleë.

Bethallers word genooi om die vergadering by te woon, veral om die goeie verhouding tussen inwoners en die DBV te versterk.

Sop sal na die vergadering bedien word.

Skakel die DBV by 017 647 5360.

Exit mobile version