Editor's choiceLocal sportSport

Henrich kap grootste vis vat tydens Hoëveld Baarsmeerster-kompetisie

Heinrich Horn se vis weeg die meeste.

Hengelaars van die Hoëveld Baarsmeestersklub het op Saterdag, 9 September aan ’n kompetisie buite Carolina deelgeneem en presteer.

Henrich Horn het die swaarste vis uit die water getrek en sodoende sy eerste plek verseker.

Die vis het 6.4kg geweeg.

Johan Coetzer het tweede geëindig en sy vis het 5.23kg geweeg, Jaap Horn het derde geëindig en sy vis het 3.81kg geweeg, Johnny Engelbrecht het vierde geëindig en sy vis het 3.14kg geweeg, Dirk Grobler het vyfde geëindig en sy vis het 1.08kg geweeg en Johan van Rooyen het sesde geëindig en sy vis het 0.55kg geweeg.

Lede van dié klub neem in Oktober aan hul volgende kompetisie deel.

Vir meer inligting, skakel Johnny Engelbrecht by 082 854 2919 of besoek die klub se Facebookblad.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button