Pryse te wen by Elvis se Seun-vertoning

Our Place Sports Bar gaan ’n ruk-en-rol-aand saam met Elvis se Seun hou op Saterdag, 12 Augustus.

Pryse vir die beste kostuum is op die spel en enige iets van die 60’s of 70’s is welkom.

Kaartjies kos R100 per persoon en die vertoning begin om 7nm.

Vir besprekings, skakel Sera by 072 845 6965 of Our Place Sports Bar by 017 638 1150.

Back to top button