DBV gholfdag by Bethal Gholfklub

 

Die DBV se jaarlikse groot projek is die gholfdag wat op 4 November by Bethal Gholfklub gehou word.

 

Mense en besighede wat by die DBV wil betrokke raak, kan me. Laurna Coetzer skakel by 017 647 5360.

Back to top button