GalleriesSchools galleriesBreaking News

Goue Leeus skrumskakel, Dillon Smit besoek Laerskool Goedehoop

Dillon Smit, Goue Leeus skrumskakel motiveer jong rugby spelers.

SECUNDA – Dillon Smit is die Goue Leeus se skrumskakel en het op Woensdag, 1 Februarie Laerskool Goedehoop besoek.

Hy het saam met van die rugbyseuns van Goedehoop op die veld rondgehardloop en vir hulle ’n paar balvaardighede geleer.

Die seuns het ook kans gehad om hom vrae te vra en hy het touwys gemaak oor hoe jou studies en rugby saam ’n sukses kan wees.

Hoewel hy op Bethal gebore is, het hy op Secunda skool gegaan en groot geword.

Sy rugby loopbaan het by Laerskool Goedehoop begin.

Kyk hier na die video van Dillon Smit en die jong ruby spelers van dié laerskool.

 

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button