Local newsNewsUpdate

Twee Bethallers sterf in ongeluk

Ongeluk eis twee

BETHAL – Twee bekende Bethallers, mnre. Jim Wehmeyer en Robert Williams, is vanmiddag in ‘n motorongeluk dood.

Mnr. Wehmeyer is ‘n voormalige hoof van Laerskool Marietjie van Niekerk op Bethal.

 

image3-520x400
Jim Wehmeyer

 

image
Robert Williams

 

____________________________________________________________________________________________________

BETHAL – Twee Bethallers is vanmiddag omstreeks 3.30nm in ‘n ongeluk op die Krielpad dood.

Hoewel die name aan ons bekend is, hou ons dit terug totdat die familie in kennis gestel is.

Die twee mans was in ‘n bakkie en na bewering was hulle in ‘n botsing met ‘n vragmotor betrokke.

 

image

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button