Local sportSport

Lanie wen rolbaldag

Skryf jou span in vir die volgende rolbaldag aangebied deur Sasol Rolbalklub.

SECUNDA – Lanie Nel het op 10 Januarie Sasol Rolbalklub se Novice-kampioenskap gewen.

Die klub beplan ook om op 30 Januarie ’n borgedag aan te bied.

Vier spelers per span kan inskryf en die koste beloop R400 per span.

Inskrywings sluit op 25 Januarie.

Vir meer inligting, skakel Jan Labuschagne by 082 873 4316 of Piet van Aswegen by 082 963 9235.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM –  590c76a8

WhatsApp – 0793644185

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button