Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Dupie skoolhoof land in styl

Pieter van Zyl het nie die skool op die gewone manier betree nie, maar was stylvol met ’n helikopter ingevlieg.

Op die Dupie kalender was 7 Oktober met ’n groot en belangrike rooi kol gemerk. Die rede is dat Laerskool Du Preez van Wyk op Bronkhorstspruit met ’n nuwe skoolhoof spog.

Pieter van Zyl het nie die skool op die gewone manier betree nie, maar was stylvol met ’n helikopter ingevlieg.

Die personeel en leerders het Van Zyl hartlik verwelkom.

“Ons is opgewonde oor die nuwe hoofstuk wat ons skool betree – meneer Pieter, mag jy geseënde jare by Dupieland beleef.”


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button