Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Dellies drink tee saam die nimlike Nadine

Die gaste se bederf het sang, pitkos, geskenkies en vele meer ingesluit.

Hoërskool Delmas het ’n heerlike damestee in die geselskap en met sang vermaak van die borrelende sangeres, Nadine, aangebied.

Dié damestee met ‘Denim and Diamonds’ as tema het op 7 September by Hoërskool Delmas plaasgevind.
Die gaste se bederf het sang, pitkos, geskenkies en vele meer ingesluit.

“’n Groot dank aan elkeen van die gasvroue, sonder julle hulp sou die dag nie so ’n groot sukses gewees het nie,” het Jorina Buitendag van Hoërskool Delmas, laat hoor.

Dellies het ook hul borge wat die spesiale oggend met denim, diamante, Nadine, pitkos en gesellige samesyn moontlik gemaak het.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button