Local newsNews

Hervormde kerk op Secunda hou boere basaar

Kerkbestuur nooi inwoners om nasionale braaidag te vier.

Die Hervormde kerk bied op 24 September ’n boere basaar aan om nasionale braaidag te vier.

Dié basaar skop om 08:00 af en vind by Lake Umuzi plaas.

Daar gaan verskeie stalletjies wees en van die kos wat verkoop gaan word sluit in vetkoeke met maalvleis, pap en kaiings, rib-burgers, boereworsrolle, kerrie en rys, sosaties, pannekoek, poeding en gebak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button