Local newsNews

Bloedskenkers op Standerton help om doelwit te haal

Die VF Plus het die die mikpunt van 30 eenhede gestel.

Die VF Plus kon op 11 Julie met trots afkondig dat hul 30-eenheid doelwit vir Julie bereik is.

Raadslede Wilma en Dankus Venter het die maand met die SANBS hande gevat om 30 eenhede bloed vanuit die gemeenskap te skenk om lewens regoor die land te red.

Die 30 eenhede kan gebruik word om sowat 90 lewens te red.

Te danke aan lojale skenkers van die gemeenskap is diƩ doelwit flink bereik teen die tweede skenkgeleentheid die maand.

Die SANBS en die Venters kan weer op 18 Julie by die Hervormde kerk gevind word.


Related Articles

Back to top button