Local newsNews
Dansskool lewer pragvertoning by Delmas Makietie
Dansstudente van Delmas, Brakpan en Springs het aan die vertoning deelgeneem.
Op die maat van onder andere Aladin, Nix Duo, Greatest Showman, December en Superhero het studente van die M&M Dance Sensations skool vir groot opwinding tydens die pas afgelope Delmas Makietie op 4 November gesorg.
Dié gewilde dansskool onder leiding van Mignonette Coetzee bring dansopleiding na skole in Delmas, Springs en Brakpan en het skouspelagtige dansvertonings tydens die makietie verseker.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.