Local newsSchools

Hoërskool Secunda wys skoonhede aan

Leerders kies mees sjarmante seun en sprankelendste dogter.

Ava Steyn is op 12 Oktober as Hoërskool Secunda se Mej Sprankel gekroon en Brink la Grange as Mnr Sjarmant.

Die ander wenners wat op dié glansgeleentheid aangewys is, is Mokgadi Rabotapi as eerste prinses, Maro-Lee van Schalkwyk as tweede prinses, Barend Roux was tweede in die Mnr Sjarmant-afdeling en Thaine van Breda derde.

Kayla Hurder het die titel as Mej Fotogenies opgeraap en Aiden Campbell is as Mnr Fotogenies aangewys terwyl Elri Jacobs as Mej Persoonlikheid aangewys is en Jarno Haarhoff as Mnr Persoonlikheid.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button