Home/Sport/School sport/Goedehoop se krieketspanne deur na liga School sportSchools Goedehoop se krieketspanne deur na liga Die skool spog met drie krieketspanne wat na die halfeindronde van die Sibande-krieketliga vir grootskole deurgedring het. Dié liga word in die vierde kwartaal beslis. September 27, 2023 Jana Oosthuizen Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print SECUNDA - Laerskool Goedehoop se o12-krieketspan het na die halfeindronde van die Gert Sibande grootskole krieketliga wat tydens die vierde kwartaal plaasvind, deurgedring. Laerskool Goedehoop se o11-krieketspan het na die halfeindronde van die Gert Sibande grootskole krieketliga wat tydens die vierde kwartaal plaasvind, deurgedring. Laerskool Goedehoop se o10-krieketspan het na die halfeindronde van die Gert Sibande grootskole krieketliga wat tydens die vierde kwartaal plaasvind, deurgedring. September 27, 2023 Jana Oosthuizen Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print